Die rolprentskrywer Leon van Nierop het 3 600 km afgelê en sowat 200 Afrikaanse prente opnuut onder oë gehad vir ’n omvattende televisiereeks oor die Afrikaanse rolprent. Laetitia Pople het hom ...
Met Showmax se kykNET Afrikaanse (en soms tweetalige) flieks kan jy sien hoe Afrikaanse leefwyses, sienswyses en waardestelsels oor die dekades verander het. Om nie van die aansitterige taalgebruik te ...
Sy is beeldskoon en ’n fors om mee rekening te hou in die plaaslike rolprentbedryf. Juanita de Villiers, bekend vir haar rolle in rolprente soos Knysna en Somer Son, en ons voorbladnooi vir Julie is ...
Fratse in die vloot, Rapport se gratis DVD wat lesers Sondag, 6 Mei, saam met die koerant kry, is ’n swart-en-wit fliek uit 1958 en handel oor twee kabaretkunstenaars wat groot drama veroorsaak ...
Some results have been hidden because they may be inaccessible to you
Show inaccessible results