TOT redelik onlangs nog was partylyne (vir telefone) redelik algemeen in sekere dele van die platteland. Voor die koms van outomatiese sentrales was daar personeel in elke telefoonsentrale in die land ...