Met Showmax se kykNET Afrikaanse (en soms tweetalige) flieks kan jy sien hoe Afrikaanse leefwyses, sienswyses en waardestelsels oor die dekades verander het. Om nie van die aansitterige taalgebruik te ...
Die fliekresensent Leon van Nierop gaan binnekort ou én nuwe flieks en akteurs in sitkamers terugbring met ’n TV-reeks oor die geskiedenis van die Afrikaanse rolprent. Daar doer in die fliek is ’n 26 ...
Centurion – Die iMPAC-rolprentfees vind dié naweek by die Open Window-kampus in Centu­rion plaas en belangstellendes in flieks en die geskiedenis daarvan behoort veral die George Méliès-program ...